Boereverneukers: Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Sw...
Du Plessis, Izak![Boereverneukers: Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Swerkaters](https://support.digitalhusky.com/media/annotations/sorted/315/31586754/CHSBZCOP0331586754.jpg)
Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent ... en jy kan nie help om van hulle te hou nie. Maar eintlik is hulle glibberige gladdebekke wat jou in 'n ommesientjie platsak gaan laat.