Suche einschränken:
Zur Kasse

3 Ergebnisse.

Hoe Verklaar Jy Dit?

Fourie, Danny
Hoe Verklaar Jy Dit?
Het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat 'n elektriese paling 'n lading van tot 600 volt kan vrystel? Hierdie feite is deel van 'n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit?

CHF 25.90

Hoe Verklaar Jy Dit? #2

Fourie, Danny
Hoe Verklaar Jy Dit? #2
Na die ongelooflike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wereld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer 'n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers.

CHF 25.90