Suche einschränken:
Zur Kasse

1512 Ergebnisse - Zeige 1421 von 1440.

Geheime Revolusie

Barnard, Niël
Geheime Revolusie
In die duister wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Niël Barnard onthul wat hy in die 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het - soos hoogs geheime gesprekke wat hy met Nelson Mandela begin voer het, wat die eerste treë was na 'n demokratiese bewind. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's, soos die gesprekskanaal met die Russiese KGB en die vastrek van B...

CHF 36.90

Ikarus

Meyer, Deon
Ikarus
Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat 'n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel, boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop . . .

CHF 38.50

Kroniek van de Waarheid en Versoeningskommissie

Meiring, Piet
Kroniek van de Waarheid en Versoeningskommissie
Twee en 'n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn.In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie ... die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan m...

CHF 59.90

Kobra

Meyer, Deon
Kobra
Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Ko...

CHF 38.50