Suche einschränken:
Zur Kasse

1512 Ergebnisse - Zeige 1461 von 1480.

Nicky & Lou

Nataniël
Nicky & Lou
Nataniël se jongste bundel is 'n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wêreld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. 'n Meesterstorieverteller.

CHF 33.90

Fiela Se Kind

Matthee, Dalene
Fiela Se Kind
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

CHF 30.50

Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal

Terreblanche, Sampie
Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal
Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom? In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na die historiese oorsake van die ongelykheid - en waarom dit sedert die ANC se bewindsoorname vererger het. 'n Belangrike waarskuwing en wekroep.

CHF 25.90

Kroes

Stamatelos, Pat
Kroes
Pattie Peters is vir die eerste keer in haar jong lewe smoorverlief. Op 'n mooi - en 'n goeie - man. Sy naam is Laki Pappasani en hy wil graag met haar trou. En sy met hom. Maar wat sal haar anties sê? En wat van haar pa en al die ander mense? Want Laki is dan 'n wit man. En sy? Sy's eintlik 'n coloured girl van die Strand ...

CHF 33.90

Die Besoeker

Troskie, Anchien
Die Besoeker
Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd. Emmie is 'n sekretaresse by 'n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy 'n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oë kan uitvee word haar eie lewe 'n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord.

CHF 33.90

Die Respektabele Meneer Hartslief

Karsten, Chris
Die Respektabele Meneer Hartslief
Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgeleë pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein, Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart, neef Boela met die slaghuis die spiere, en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom...

CHF 35.50

Katryn

Huisamen, Jan
Katryn
Die ontroerend verhaal van 'n ongeletterde Nama-vrou wat van moord aangekla word en besluit om haar eie verdediging in die hof te behartig.

CHF 32.50

Afrikaans Self-taught: By the Natural Method with Phoneti...

Os, Leonard W. van
Afrikaans Self-taught: By the Natural Method with Phonetic Pronunciation (Thimm's System): New Edition
This is the new version with enlarged fonts than the original for easy reading The Thimms system teaches the correct Afrikaans pronunciation. Each sound is separately represented and if followed correctly, will get you speaking Afrikaans like a true native speaker. The Wallenberg edition has been republished with additional chapters on Boer history and culture and a discussion on the origins of the Afrikaans language. Afrikaans self taught is ...

CHF 26.50