Suche einschränken:
Zur Kasse

3509 Ergebnisse - Zeige 41 von 60.

Staatsrotte

Nicol, Mike
Staatsrotte
Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dis agent Vicki Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk 'n topmodel en 'n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker.

CHF 24.90

Hierdie Huis

Kleinboer
Hierdie Huis
Kleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy erf, maar is 'n speldjie wat telkens na ander magnete aangetrek word. Sommige lesers het dalk gehoop hy het al ophou rondloop.

CHF 26.50

Moordvis

Zyl, Irna van
Moordvis
n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van 'n jong joernalis - sonder haar arm. Vir die kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus, lyke wat rondle kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, erge skade berokken. Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek.

CHF 24.90

Die Banting-Sakgids

Allan, Bridgette / Douglas, Bernadine / Tim, Noakes
Die Banting-Sakgids
Die Banting-oplossing, in samewerking met die Noakes-stigting en die "Eet Beter, Suid-Afrika!" - inisiatief, is nou beskikbaar in 'n gebruikersvriendelike sakpas-formaat! Hierdie gebruikersvriendelike boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou.

CHF 17.90

Dwarsklap: Skakerings Van Swart in Die Nuwe Suid-Afrika

Matipa, Piet
Dwarsklap: Skakerings Van Swart in Die Nuwe Suid-Afrika
Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan 'n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit 'n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wereld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het.

CHF 26.50

Hoe Verklaar Jy Dit?

Fourie, Danny
Hoe Verklaar Jy Dit?
Het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat 'n elektriese paling 'n lading van tot 600 volt kan vrystel? Hierdie feite is deel van 'n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit?

CHF 25.90

Lugkasteel

Botes, Annelie
Lugkasteel
In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op 'n vliegtuig geklim het om in Engeland 'n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir 'n hellejaar (ook met heelwat hemelse oomblikke!) word sy Granny se hoeder. Maar genoeg is selde genoeg.

CHF 25.90

Boererate: Heruitgawe Van Danie Smuts Se Versameling Skre...

Smuts, Danie
Boererate: Heruitgawe Van Danie Smuts Se Versameling Skreeusnaakse Tradisionele Boererate
Terug op publieke aanvraag. Derduisende versoeke op die internet vir tweedehandse eksemplare van wat 'n versamelaarsitem geword het nadat dit in die 1980s gepubliseer is, het 'n heruitgawe van Boererate 'n moet gemaak - Danie Smuts se versameling van tradisionele mediese rate wat vir allerlei kwinte en kwale voorgeskryf is.

CHF 21.50