Vlam in die sneeu
![Vlam in die sneeu](https://support.digitalhusky.com/media/annotations/sorted/258/25809875/CHSBZCOP0325809875.jpg)
Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker 'n telegram aan Andre P. Brink om dankie te se vir blomme en 'n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar 'n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig, sy 'n jaar ouer. So begin 'n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965.