Suche einschränken:
Zur Kasse

Verlore op 'n Stofpad: Lekker jou bliksem!

Lottering, Cassandra

Verlore op 'n Stofpad: Lekker jou bliksem!

Adam se woord is wet en basta met die res. Maar Karma is 'n bliksem van formaat. Op een van die belangrikste dae van sy lewe bevind hy homself verlore tussen berge en dit sonder brandstof. Met die uurglas wat vinnig leegloop en geen sein vir sy foon nie moet hy die stofpad aandurf in versengende hitte sonder water en sonder enige padtekens. In die twee en halwe dae ontplooi onbeheerbare komieklike situasies vir die plofbare Adam in sy dringende soeke na hulp.

CHF 23.50

Lieferbar

ISBN 9781776056361
Sprache afr
Cover Kartonierter Einband (Kt)
Verlag Lightning Source Inc
Jahr 20200403

Kundenbewertungen

Dieser Artikel hat noch keine Bewertungen.